Die ‘Butterfly and Flowers’
materiaal sien ek is 150cm wyd. Is die prys per meter – ek sien dit word aangedui ‘one in stock’ beteken dit slegs 1 meter beskikbaar?
Ek stel ook belang in die skoene. Ek dra normaalweg n nr 7/8 afhangende van die maak. Kan ek dit omruil vir n ander grootte as dit nie pas nie?
Thea Ridgard –